Friday, March 16, 2007

It's the weekeeeeeeeeend, baby




Vanaf my eerste jaar het ek die beleid dat ek nie oor naweke werk nie, maar lyk my die naweek is dit 'n ander saak. tog is ek nou al so in die gewoonte om dit NIE te doen nie, dat ek net hoop dat ek dit die naweek wel sal kan regkry.
en nou het ek my draad verloor... ek het vandag heeloggend gedink wat ek vandag kan kwyt raak, maar nou is als met die wind weg.
Daarom dink ek dat ek dit maar so gaan laat. netnou werk dinge nie uit soos ek beplan het nie.
Mwah!

No comments: