Tuesday, March 13, 2007

Ek moet iewers begin


Ek is nou seker vooraan en bloot net vol van myself, maar hoe nie? ;) 'n vriend van my het onlangs vir my gese dat ek daaraan moet dink om die blog te begin en om eerlik te wees, ek het dit al oorweeg. vandag sit ek toe hier by die werk en besef dat ek nie meer iets het om te doen nie en om bloot die tyd om te kry krap ek op google rond. en raai wat: ek het dit self gevind al is ek heel temal tegnologies gestremd. so, people - geniet dit. ek doen dit nie net vir myself om van my waansinnigheid ontslae te raak nie, maar ook omdat ek dinge met julle wil deel en hoor wat julle se. ek is nog nie heeltemal seker hoe die dinge werk nie, so vergewe my asb. let net op my eie reels:

ek HAAT spelreels, so as ek te min paragrawe gebruik en dit pla jou, jou probleem.
help maar waar jy kan. ek is nog jonk, so die boom kan nog effe buig.

wel, ek moet gaan het 'n aspraak met 'n prof oor my toekoms...

cheers
wild

1 comment:

miss maree said...

Hi, fairy chick hoe gaan dit het jou mail gekry. Jou blog is cool man ek het jou gemail om my blog ook uit te check. Is maar vaal in vergelyking met joune.

wel ciao
merry me