Monday, September 30, 2013

The voices in my head



Vandag is een van daardie dae wat ek net graag wil oor begin. Eintlik die hele verlede week. En sommer die afgelope drie maande. Ek wil weer terugkom na ’n atmosfeer en omgewing waar mense tog te dankbaar is dat ek terug is en my opinie rakende die werk in ag neem en my te waardeer. Ek wil nie hier wees nie. Nie vandag nie, ook nie môre nie.

Dalk volgende week?

No comments: