Thursday, April 22, 2010

Ek is daai geel een...


I want to die like my grandfather - peacefull in his sleep - not like the others in his car - screaming!

Ek dink as ek lank genoeg na die skerm staar sal daar op een of ander manier woorde op my skerm verskyn. Ek is moeg, gatvol en lui en ek sal eintlik als wees wat iemand vir my sĂȘ ek is. Dit is soms makliker om net jou kop te knik as om van mense te verskil. Dit is in elk geval nie goed vir die bloeddruk nie - die verskil nou.

Since I was 14 I listened to my gut, now I am older I realise that my gut has shits for a brain

Ek het geleer dat dit nie meer die moeite werd is om teen die stroom te swem nie, want op die ou end is jy so moeg en op en gatvol, dat jy in elk geval op die ou end saam met die ander gaan dryf. Die kuns van die lewe en sukses is om wel saam met die stroom te gaan, maar swem viniger as die ander, moenie beheer verloor, weggesleep word en in die stroom versuip nie, maar klimp uit op die rotse en walle en hardloop.