Friday, March 14, 2008

Vir 'n slag net rus...

[Die grootste rede vir my afwesigheid is oor die kabaal wat deesdae hier in Kovsie land aan die gebeur was of nogsteeds is... ek kom dit net agter as ek nuus kyk of koerant lees, maar hulle kan mos 'n storie so ver uitrek dat jy dit nie eers meer erken nie...
Maar wat ek eintlik wil sĂȘ, ek moes myself effe anger management gee, sodat ek nie iewers 'n aar pop as gevolg van als nie. Ek is tot verbied om die nuus te kyk...tsk tsk tsk.
Maar siende dat ek amper gister in die gym omgekap het, is ek weer terug om my sorge te deel.]

Akademie... "sug"